Kom­buis #1

Tuis - - TIMBERCITY PROMOSIE -

6/10

6/10 1–2 dae 1 Sit al die po­te in die sok­ke on­der­aan al die vloer­kas­te; maak se­ker al­mal is die­self­de leng­te (150 mm). 2 Sit al die vloer­kas­te aan­me­kaar met spaan­der­bord­skroe­we – be­gin by die hoek­kas. Plaas die vol­gen­de kas langs die hoek­kas en heg dit met 8 x 30 mm-skroe­we; maak se­ker die kas staan ge­lyk en ver­stel die po­te in­dien no­dig. Herhaal die stap tot al die vloer­kas­te op hul plek is. 4 Skroef die mon­teer­pla­te aan die boon­ste hoe­ke van die krui­de­niers­kas voor jy dit aan die vloer­kas langs­aan vas­sit met 6 x 40 mm-skroe­we. Boor ’n gids­gat deur die mid­del­ste gat in die lang sy van die mon­teer­plaat. Sit die kas met 6 x 75 mm-prop­pe en skroe­we aan die muur vas. Skroef dan ook mon­teer­pla­te aan die boon­ste hoe­ke van die muur­kas­te.

6 Skroef die muur­kas aan die hoek-muur­kas voor jy dit hang. Ge­bruik krat­te en af­val­hout om die kas te on­der­steun wan­neer jy dit met 6 x 75 mm-prop­pe en skroe­we aan die muur heg. Ge­bruik deur­gaans ’n wa­ter­pas om se­ker te maak al­les is mooi ge­lyk. Heg ’n sy­pa­neel en uit­stal­rak op die en­te.

VER­SKAF­FERS Chair Cra­zy

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.