WEN

SKRYF SO IN

Tuis - - KOMPETISIE -

Plas­con ver­staan hoe moei­lik dit is om die per­fek­te om­ge­wing te skep waar jy waar­lik tuis kan voel, maak nie saak hoe groot of klein jou leef­ruim­te is nie. En die mak­lik­ste ma­nier om die voor­koms en ge­voel van jou guns­te­ling-ver­trek in ’n kits te ver­an­der, is deur die verf­kleur te kies wat die bes­te by jou de­kor pas.

Vier kleur – en al die e­ner­gie, warm­te en

DIE PRYS TIEN ge­luk­ki­ge le­sers kan elk­een Plas­con Cashme­re-verf in die kleu­re van hul keu­se ter waar­de van R5 000 wen!

E-pos ’n fo­to van die ver­trek wat jy wil verf en ’n mo­ti­ve­ring van min­der as 80 woor­de aan kom­pe­ti­[email protected]; die be­oor­de­laars sal die tien ge­luk­ki­ge wen­ners kies op grond van die ver­trek en hul mo­ti­ve­ring.

Sien ons kom­pe­ti­sie­re­ëls op blad­sy 128.

SLUI­TINGS­DA­TUM 31 Au­gus­tus 2015 in­spi­ra­sie wat dit bring. Met Plas­con Cashme­re is dit so mak­lik!

Dank­sy on­ge­ë­we­naar­de was­baar­heid en vlek­be­stand­heid, met die by­ko­men­de voor­deel van Sil­ver Pro­tect om bak­te­rieë te ver­wy­der, sal dié voor­ste verf-han­dels­merk hom uit­ste­kend van sy taak kwyt. • Vir nog in­lig­ting, ska­kel 086 20 40 60 of be­soek plas­con.co.za.

Bo­nus! EEN ge­luk­ki­ge le­ser se ver­trek sal in die De­sem­ber

uit­ga­we van Tuis ver­skyn. Ons span sal jou help om jou ver­trek ’n splin­ter­nu­we

baad­jie te gee!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.