Ver­sor­ging

Tuis - - PLANT -

A­sa­le­as hou van baie wa­ter; hou daar­om goed nat in droë maan­de. Weens die dig­te blaar­mas­sa moet jy die plant ook by die wor­tels nat­maak, pleks van net met struikspui­te van bo af. En moe­nie te na aan hul­le spit nie – hul­le het ’n vlak wor­tel­stel­sel.

A­sa­le­as het nie baie snoei no­dig nie. Maak die plant net net­jies na­dat dit ge­blom het. A­sa­le­as is ver­al vroeg in die len­te oor­trek met blom­me en sorg vir ’n a­sem­ro­wen­de prent­jie in die tuin. A­sa­le­as aard goed in koel, ska­du­ry­ke bed­dings en ver­al on­der blad­wis­se­len­de bo­me, want hul­le hou van die son in die win­ter.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.