DieD 102de C­hel­sea-blom­skou

Tuis - - HEININGS -

Van­jaar is Tuis se skou­tuin by Gar­den Wor­ld in Johannesbu­rg, ont­werp deur Sa­rah Ver­maak van Ac­ton Gar­dens, ’n e­ko­lo­gies vol­hou­ba­re land­skap met skoon ly­ne en sag­te teks­tu­re.

Die fees strek van 24 Ju­lie tot 30 Au­gus­tus en is daag­liks oop tus­sen 08:00 en 17:00. Vir groe­pe be­taal die eer­ste per­soon R30 toe­gang (dit sluit ’n gra­tis Spring Fes­ti­val-tyd­skrif in), en die res R20; kin­ders on­der 12 se toe­gang is gra­tis. Die Suid-A­fri­kaan­se Na­si­o­na­le Bo­ta­nie­se In­s­ti­tuut (SAN­BI) het van­jaar vir die 40ste keer aan die wê­reld­be­ken­de C­hel­sea-blom­skou deel­ge­neem; hul in­skry­wing was ’n vie­ring van hul ge­wild­ste uit­stal­lings van die af­ge­lo­pe vier de­ka­des. Die deel ge­naamd “Plants South Africa Ga­ve the Wor­ld” – van mal­vas tot rooi­ne­ri­nas en, na­tuur­lik, pro­te­as – was ’n hoog­te­punt. Die uit­stal­ling het ’n Sil­ver Gilt-prys ge­wen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.