Streek tot streek

Tuis - - HEININGS -

So­mer­re­ën­stre­ke Na­ma­te die tem­pe­ra­tuur styg, moet jy twee keer per week be­gin wa­ter gee en ’n dek­laag strooi. Kaap­se kus­streek In re­ën­weer moet nu­we groei met Chro­nos of Ro­se Pro­tec­tor teen swam­siek­tes be­skerm word. La­e­veld en K­waZu­lu-Na­tal­se kus Nu­we groei sal ver gevorderd wees en dis nood­saak­lik om met Chro­nos of Ro­se Pro­tec­tor te spuit vir be­sker­ming teen swam­siek­tes.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.