Wat is ’n “piña­ta”?

Tuis - - STAPVIRSTA­P -

’n Piña­ta is ’n ver­sier­de hou­er (ons s’n is van koek, maar dit kan ook van klei, pa­pier of lap wees) met speel­goed of lek­ker­goed bin­ne-in; die hou­er word ty­dens ’n se­re­mo­nie of vie­ring stuk­kend ge­slaan om die be­der­fies daar­uit te kry.

Die ge­bruik het ’n lang ge­skie­de­nis wat in China be­gin met gods­diens­ti­ge sim­bo­liek; dit word van­dag meest­al met Mex­i­ko ver­een­sel­wig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.