Ka­ren se guns­te­ling!

Tuis - - ERFENISKOS -

Roos­ter­brood met an­sjo­vis

Be­druip ’n sny roos­ter­brood met ’n bie­tjie knof­fel-vi­nai­gret­te, sit sky­fies ta­ma­tie en an­sjo­vis­fi­let­te bo-op, plaas dit on­der die roos­ter­e­le­ment en rond dit af met jou bes­te o­lyf­o­lie, sout en swart­pe­per en ’n paar ge­skeur­de ba­si­lie­bla­re.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.