Win­ter­spys­kaart

Tuis - - ERFENISKOS -

Die Ga­bri­ëls­kloof-wyn­land­goed by Bot­ri­vier is ’n wa­re ku­li­nê­re toe­vlug. Die sjef, Frans Groe­ne­wald, se win­ter­spys­kaart bring hul­de aan ken­mer­kend O­ver­berg­se geu­re; sy sta­dig ge­roos­ter­de lamsboud met warm slap­hak­skeen­tjies of ve­ge­ta­rie­se aar­tap­pel-en-ar­ti­sjok­sop ver­ryk met truf­fel­o­lie is smul­kos! Be­spreek by 028 284 9865.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.