’n Prag­ti­ge nu­we kom­buis dank­sy ’n lek­sel verf.

Tuis - - MILESTONE KITCHENS PROMOSIE -

Dee-Ann Kaai­jk het on­langs hier­die kleur­vol­le een­he­de ( links) van Mi­les­to­ne Kit­chens op ’n vei­ling by hul Grand De­signs-stal­le­tjie in Johannesbu­rg ge­koop. Die prys was uit­ste­kend en al was die kleu­re ’n bie­tjie hel­der na Dee se smaak, het sy da­de­lik die po­ten­si­aal raak­ge­sien.

Sy het be­sluit om die kas­te oor te verf, wat een­vou­dig was om­dat dit van so­lie­de hout is en mak­lik ge­skuur en ge­verf kan word – so­veel keer as wat jy wil. Die eind­re­sul­taat is ’n prag­ti­ge, styl­vol­le kom­buis wat per­fek by Dee se in­di­vi­du­e­le styl pas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.