Se­a­son of Sau­vig­non­fees 24 & 25 Ok­to­ber: Dur­ban­vil­le-wyn­val­lei

Tuis - - DAGBOEK -

Kom vier saam fees en ge­niet die be­ko­ring van 12 toon­aan­ge­wen­de wyn­pla­se. Met ’n wye ver­skei­den­heid ver­maak sal oud en jonk ewe lek­ker saam kui­er. Ska­kel 083 310 1228 of stuur ’n e-pos na in­[email protected]­ban­vil­le­wi­ne.co.za vir meer in­lig­ting.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.