Ok­to­ber-f­lit­se

Tuis - - DAGBOEK -

2–4: Ma­de in the Ca­pe word el­ke maand in Ca­ven­dish Squa­re in

Kaapstad, aan­ge­bied waar die al­ler­bes­te plaas­li­ke kuns­te­naars pro­duk­te soos ju­we­le, ke­ra­miek­wa­re, lap en meer uit­stal. Be­soek hul Fa­ce­book-blad; soek vir Ma­deInT­heCa­pe.

Die Wi­ne & Food Ce­le­bra­ti­on op die S­trand­veldwyn­land­goed bied ver­maak vir die he­le ge­sin, in­slui­tend fiets­ry, ’n veld­wed­loop, heer­li­ke vars­pro­duk­te en le­wen­de mu­siek. Toe­gang is R75 per per­soon bo 18. Vir meer in­lig­ting of om te be­spreek, be­soek web­tic­kets.co.za of ska­kel 028 482 1902. 14: Wys jou lief­de vir die­re in die Kom­pan­jies­tuin in #sa­ve­d­byt­he­dogs, ’n i­ni­si­a­tief deur TE­ARS-die­re­red­ding en Hill’s, vind plaas van 11:00–14:00 – kom vat ’n op­tel­hond vir ’n stap­pie! Vir meer in­lig­ting, volg #sa­ve­d­byt­he­dogs, ska­kel 021 785 4482 of be­soek 17: Die Ka­roo Kul­tuur­fees bied ’n veld­blom­skou, klas­sie­ke mo­tors en vin­ta­ge-trek­kers, s­kaap­skeer- en brood­bak-de­mon­stra­sies, en tra­di­si­o­ne­le riel­dan­se. Vir die jong­span is daar ’n die­re­tuin, spring­kas­te­le, rots­klim en meer. Ska­kel 082 450 9532. 19: 22–31:

Saam­ge­stel deur Za­nel­le Roodt

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.