Ek hou van neu­tra­le de­kor met sub­tie­le spat­sels kleur – dit laat my spe­si­a­le stuk­ke uit­staan. Verf wat af­dop, ver­tel weer sy eie sto­rie oor die stuk­ke se vo­ri­ge le­we. – Dee

Tuis - - LESERHUIS -

As on­der­skei­de­lik ’n win­kel­ei­e­naar en re­stou­ra­teur werk Dee en Joel die mees­te na­we­ke; daar­om is gesinstyd kos­baar. “Na­we­ke ska­kel ons af so­dra ons kan,” sê Dee. As die seuns be­sig is, is Dee meest­al in haar tuin­skuur. Die stoep is eg­ter waar sy die graag­ste uit­span. “As ek hier oor die tuin sit en uit­kyk, be­sef ek al­tyd hoe be­voor­reg ek is om hier te woon.” Toe Dee en Joel hul huis ge­bou het, is baie in­drin­ger­plan­te ver­wy­der. So­wat 80% van die vyf-hek­taar-ei­en­dom is steeds on­ge­rep­te, in­heem­se bos. Dee, ’n y­we­ri­ge tui­nier, het al­tyd iets aan die groei in haar tuin­skuur (bo links). Sy ver­sorg ook siek plan­te hier. Son­dag­og­gen­de ry sy graag perd in die aan­gren­sen­de na­tuur­re­ser­vaat.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.