Dee se wen­ke vir vin­ta­ge-de­kor

Tuis - - LESERHUIS -

• Hou jou gro­ter meu­bel­stuk­ke neu­traal en voeg kleur en pa­tro­ne by met be­hulp van sag­te e­le­men­te soos strooi­kus­sings, oor­gooi­de­kens en los mat­te. • As ’n stuk met jou praat, koop dit. En moe­nie bang wees om dit vir ’n an­der doel in te span nie; ’n por­taal­ta­fel kan ook ’n kom­buis­ei­land of ’n spie­ël­ta­fel wees! Daar is nie re­ëls nie, so­lank dit funk­si­o­neel is en jou ge­luk­kig maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.