Na­week­in­spi­ra­sie

V: Waar kry ek vin­ta­ge-fo­to’s soos dié op blad­sy 36 van jul Au­gus­tus 2013-uit­ga­we?

Tuis - - RAAD -

V: Waar kan ek ’n rak kry soos die een op blad­sy 26 van jul Ju­nie

2015-uit­ga­we? – B­rech­ta Koe­ge­len­berg A: Die huis­ei­e­naar het ’n stei­er­plank (koop een by ’n sloop­werf of ys­ter­wa­re­win­kel) op stut­te ge­sit van Plan B Vin­ta­ge in Dur­ban­vil­le (082 491 3677, plan­bp­ho­to­grap­hy.co.za). V: Wat­ter soort plak­pa­pier is ge­bruik op blad­sy 29 van jul Ju­nie 2015-uit­ga­we; kan ek dit self plak of moet ek ’n ken­ner in­roep? – Vi­ki Stander A: Dis ’n to­neel uit Litt­le I­ta­ly, New York, wat ge­druk is deur Ar­tLab (021 448 1421, ar­tlab.co.za). Laat dit liefs aan die ken­ners oor!

V: Wie het die sit­ka­mer op

blad­sy 18 van jul Mei 2013-uit­ga­we ver­sier? Ek wil

sul­ke stoeloor­trek­sels laat maak. – Y­von­ne Jo­ao, Wit­bank

A: Die in­te­ri­eur­ont­wer­per was Li­se van Rens­burg; bel haar by

083 290 6530 of e-pos li­se­van­rens­[email protected]­hoo.co.uk. – Je­a­net­te Sny­man A: Ver­skeie aan­lyn­win­kels ver­koop vin­ta­ge-af­druk­ke; pro­beer ba­ra­kas­hop.co.za, wor­kart.co.za en pop­tart.co.za. >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.