Ougoed of hou­goed

Tuis - - RAAD -

E-pos hou­[email protected]

Rook­sei­ne

Les­ley D’A­quino van Johannesbu­rg skryf Ons het hier­die si­gaar­ta­fel in my ou­ma se huis ge­vind. Daar is nie ’n sig­ba­re waar­merk of hand­te­ke­ning nie, die hout is lig en daar is ’n mu­siek­boks in een kom­par­te­ment. Ons dink dis dalk van Duits­land.

An­ton Welz, di­rek­teur van S­te­phan Welz & Co., ant­woord Dis ’n Black Fo­re­st­si­gaar­ta­fel; die twee kom­par­te­men­te is vir si­ga­ret­te en si­ga­re. Al staan dié i­tems as Black Fo­re­st­kerf­werk be­kend, kom dit nie van Duits­land nie, maar van B­rienz in S­wit­ser­land. Die mu­siek­boks­me­ga­nis­me is nie on­ge­woon in meu­bels nie en ek het dit al in stoel­sit­plek­ke ook ge­sien. Dié voor­beeld da­teer waar­skyn­lik uit die vroeë 20ste eeu – toe rook nog ge­wild was! OU­DER­DOM 20ste eeu WAAR­DE R10 000–R15 000

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.