Waar’s die suur­le­moe­ne?

Tuis - - RAAD -

Pie­naar van Zyl van S­wel­len­dam skryf Ek het ’n suur­le­moen­boom wat wei­er om vrug­te te dra. Die boom is nou al vier jaar oud en is in goed ge­drei­neer­de grond ge­plant. Dit het geen dop­lui­se of e­ni­ge plae wat kan hin­der nie, dit groei we­lig en is al am­per 3 m hoog – ek moes van die top­pe af­sny, an­ders was die boom se­ker al meer as 4 m hoog. Kan ek iets doen om dit te laat vrug­te dra? Ek het al ’n goeie be­mes­ting van Boun­ce­back en 5:1:3 toe­ge­dien.

JJ ant­woord Ek stel voor jy be­han­del die plant ge­du­ren­de die so­mer met kal­si­um­am­mo­ni­um­ni­traat (KAN). Teen ein­de Fe­bru­a­rie kan jy met or­ga­nie­se 3:1:5 be­mes. >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.