Roos- en tuin­sorg

Tuis - - LESERTUIN -

Debbie se ro­se word jaar­liks ein­de Ju­lie ge­snoei; as dit dan nog ryp, snoei sy die eer­ste week van Au­gus­tus. Ro­se word ein­de Ju­nie of be­gin Ju­lie oor­ge­plant. K­ris­mis­ro­se word in Au­gus­tus ge­snoei. In die groei­sei­soen word ro­se el­ke twee we­ke ge­spuit met een van Lud­wig se meng­sels (’n kom­bi­na­sie van ver­skeie plaag­do­ders) en maan­de­liks be­mes met Vi­goro­sa. Die All Se­a­sons E­ver­green- en Shade O­ver-gras­per­ke word el­ke ses we­ke be­mes met or­ga­nie­se Vi­ta-Grow 5:1:5. >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.