#1

Tuis - - SO MAAK JY -

Li­zet­te du P­les­sis, ’n roos­lief­heb­ber van Hen­nen­man in die Vry­staat en die te­sou­rier van die Roos­ver­e­ni­ging van SuidA­fri­ka (RO­SA), het pas vir haar ’n ge­hei­me roos­hoe­kie in haar tuin aan­ge­lê, ’n plek waar­heen sy bin­ne­kort kan ont­snap wan­neer die ro­se ge­noeg ge­groei het. “Ek het dit in I­ta­lië ge­sien en be­sluit so iets moet ek in my roos­tuin hê!”

Dit is mak­lik om self te maak. Sy en haar man, Bak­kies, het die roos­boë van A­ga­pe Ro­se in Hen­nen­man een­vou­dig in ’n vier­kant ge­pak, en toe ste­wig vas­ge­maak met ka­bel­strop­pe.

“Plant twee rank­ro­se by el­ke hoek, sê sy. Lei die ro­se op so­dat dit die boë toe­groei. Die ro­se sal met­ter­tyd bo-oor die kui­er­plek groei en ’n dak vorm. Jy kan dra­de span om die ro­se te help om ’n dak te maak. “Plant laag­groei­en­de ro­se al om die boë waar daar nie ’n in­gang is nie om dit mooi af te rond.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.