Piet­man se wen­ke

Tuis - - SO MAAK JY -

• Die blom­me wat jy tus­sen­in plant moe­nie te dig om die ro­se groei nie. Ro­se het ge­noeg son­lig en lug no­dig vir ge­son­de groei en blom­vor­ming. • Plant nog ’n rank­plant soos Cle­ma­tis of En­gel­se kan­fer­foe­lie saam met ’n rank­roos in die­self­de gat. Só het jy meer kleur vir lan­ger. • Sny dooie blom­knop­pe ge­reeld af – dit moe­dig ro­se aan om meer te blom. • Snoei ou­wê­reld­se ro­se wat net in die len­te blom eers ná blom­tyd hard te­rug. Ro­se wat her­haal­de­lik deur die sei­soen blom, word in die win­ter ge­snoei. • Plant ’n im­mer­groen hei­ning soos li­gus­ter, Aus­tra­lie­se roos­ma­ryn of die ge­wo­ne buks­boom om jou roos­tuin. Dit lyk heel­jaar mooi, selfs as die ro­se en an­der plan­te in die bed­ding in die win­ter ge­snoei is.

Met­ge­sel­plan­te vir Piet­man se bed­ding • En­gel­se kan­fer­foe­lie ( Lo­ni­ce­ra • Bos­bok-mal­va ( Pe­lar­go­ni­um pe­ri­cly­me­num) – ’n rank­plant wat gra­veo­lens) die per­go­la se “dak” sal help • Lams­o­re ( S­ta­chys by­zan­ti­na) toe­groei – plant dit som­mer saam • Pronkrid­der­spoor ( Del­phi­ni­um X met die rank­roos in die­self­de gat! e­la­tum) • Tuin­he­li­o­troop ( He­li­o­tro­pe • En­gel­se vi­ool­tjie ( Vi­o­la o­do­ra­ta) ar­bo­res­cens) • Vin­ger­hoed­jie ( Di­gi­ta­lis • Gau­ra ( Oe­not­he­ra lind­hei­me­ri) pur­pu­rea) • S­paan­se la­ven­tel ( La­van­du­la • Klok­blom ( Cam­pa­nu­la stoe­chas) car­pa­ti­ca)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.