Kweek jou eie groen­te

Tuis - - SO MAAK JY -

Kweek ’n ver­skei­den­heid vrug­te, groen­te en kruie wat nie met plaag­do­ders ge­spuit is nie om vir jou ge­sin ’n voed­sa­me di­eet te voor­sien. Plant groen­te en kruie tus­sen blom­me om be­stui­wing deur voor­de­li­ge in­sek­te aan te moe­dig.

Plant ge­was­se wat vin­nig groei tus­sen sta­di­ge groei­ers – ra­dy­se saam met wor­tels; blaar­slaai saam met broc­co­li. Spaar ruim­te deur rank­boon­tjies, ta­ma­ties, murg­pam­poen­tjies en kom­kom­mer teen tra­lie­werk en drie­po­te te laat op­rank. Plan­te met ’n sterk reuk help plae weg­hou. Ba­si­lie­kruid, wat hou van warm weer, het ’n skerp reuk en kan in die tuin of in pot­te ge­plant word; dit vaar die bes­te in og­gend­son en mid­dag­ska­du­wee.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.