A­man­del-half­ma­ne met la­ven­tel

Tuis - - KOS -

Ge­noeg vir 12 • Be­rei­dings­tyd: 20 mi­nu­te • Bak­tyd: 20–25 mi­nu­te Oond­tem­pe­ra­tuur: 160 °C

• 250 g (250 ml) bot­ter • 50 g (95 ml) ver­sier­sui­ker, ge­sif • so­wat 15 ml pers la­ven­tel­blom­blaar­tjies (of na smaak) • ge­ras­per­de skil van 1 nar­tjie • 250 g (445 ml) meel, ge­sif • knip­pie sout • 100 g ge­maal­de a­man­dels • ek­stra a­man­del­vlok­kies vir ver­sie­ring (op­si­o­neel)

1 Voor­ver­hit die oond. Ver­room die bot­ter, ver­sier­sui­ker, la­ven­tel en nar­tjieskil saam tot lig en ro­me­rig. 2 Meng die meel, sout en ge­maal­de a­man­dels met die hand by om ’n sty­we deeg te vorm. Ver­deel die deeg in 12 ewe groot stuk­ke, vorm el­ke stuk in ’n half­maan en pak dit op ge­smeer­de bak­pla­te (los ge­noeg spa­sie tus­sen­in so­dat dit kan sprei). 3 Ver­sier die koe­kies met ek­stra a­man­del­vlok­kies en bak dit 20–25 mi­nu­te of tot goud­bruin. Laat dit af­koel en sprin­kel ver­sier­sui­ker oor. Bê­re dit in ’n lug­dig­te hou­er.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.