Wyn aan­lyn

Tuis - - ERFENISKOS -

De Gren­del-wyn is nou net ’n klik ver dank­sy Dié aan­lyn­wyn­win­kel en web­tuis­te is ge­brui­kers­vrien­de­lik en le­de van die lo­ja­li­teits­klub kry spe­si­a­le voor­de­le – gaan kyk ge­rus! Ont­hou om die Op Die Berg Pi­not Noir 2012 (R160) in jou mand­jie te sit. Hier­die lig­te, hel­der-ro­byn­rooi wyn is so veel­sy­dig. Dit pas by al­les van salm tot lam.

de­gren­del.co.za.

Py­lo­nes-skink­bord R569,95,

py­lo­nes-sa.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.