Lek­ker leer­skool

Tuis - - ERFENISKOS -

Jonk en oud kan leer oor heer­li­ke (en ge­son­de) kos by Koa Cu­li­na­ry S­tu­dio in Cen­tu­ri­on. Hul­le bied prak­tie­se werk­ses­sies en kook­de­mon­stra­sies aan wat die he­le ge­sin kre­a­tief in die kom­buis sal be­sig hou. Ska­kel 083 448 1749 of be­soek

ko­a­stu­dio.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.