Tul­bagh

Tuis - - DAGBOEK -

16:

20: Die Som­me­liers Se­lecti­on-wen­ners hou ’n uit­stal­ling by Wey­landts in Brook­lyn Mall in van­af 17:00. Kaar­tjies kos R150 en sluit al­le wyn­proeë in; ska­kel 084 207 3820 of be­soek 21: Gaan loer in by die der­de Coun­try Chris­t­mas Mar­ket by Ilan­ga Hou­se in Com­mon­da­le, vir hand­ge­maak­te ge­sken­ke. Kaar­tjies kos R10; ska­kel 083 233 5667 of be­soek 25–28: Moe­nie die se­wen­de jaar­lik­se Kui­er Kui­er Kers­mark – en sy be­ken­de tee­tuin – in mis­loop nie; ska­kel 053 833 1265. 26–29: Chris­t­mas in the Ho­me nooi jou na ’n uit­stal­ling van plaas­li­ke kuns­vlyt en kos by die ho­tel en uit­stal­sen­trum in ska­kel 082 873 7663. 28–29: Kry al jou Kers­ver­sie­rings en -ge­sken­ke, as­ook kuns­vlyt by die 2015 Fe­s­ti­ve Gift Fair by die G­rey­vil­le Con­ven­ti­on Cen­t­re in ska­kel 082 973 6493.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.