Win­kels toe!

Tuis - - WAT’S NUUT -

Die wê­reld se groot­ste meu­bel­ver­vaar­di­ger, Ash­ley Fur­ni­tu­re Ho­meS­to­re, het pas sy eer­ste win­kel in Suid-A­fri­ka oop­ge­maak. Jy sal slaap-, sit- en eet­ka­mer­meu­bels van top­ge­hal­te in hul toon­lo­ka­le kry. Loer in by die Sam­rand-af­rit op die N1 tus­sen P­re­to­ria en Johannesbu­rg. Be­soek ash­ley­fur­ni­tu­re­ho­mes­to­re.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.