Die de­kor

Tuis - - LESERHUIS -

Debbie was nog al­tyd gaan­de oor ’n ont­span­ne en een­vou­di­ge Fran­se plat­te­land­se styl, en het oor die ja­re ver­skeie meu­bel­stuk­ke – ’n kom­bi­na­sie van erf­stuk­ke en an­der kos­ba­re i­tems – by­me­kaar­ge­maak. Die af­ge­lo­pe 18 jaar het sy ge­reeld raad ge­vra by haar in­te­ri­eur­ont­wer­per-vrien­din, Sa­lomé Gun­ter, wat toe­val­lig haar eer­ste kli­ënt as ei­en­doms­a­gent was.

“Debbie het nog nooit af­ge­wyk van haar En­gel­se en Fran­se plat­te­land­se styl wat ons met vin­ta­ge-e­le­men­te kom­bi­neer nie,” sê Sa­lomé. “Sy het baie erf­stuk­ke wat sy koes­ter en ek werk al­tyd daar­rond­om.” Die huis se ar­gi­tek­tuur is nom­mer­pas vir dié voor­koms. “Dis nie kon­tem­po­rêr of plat­te­lands, Vic­to­ri­aans of ou-Kaaps nie. Vin­ta­ge-lap, meu­bels met ka­rak­ter en ’n pret­ti­ge e­le­ment hier en daar, soos die rooi voor­deur, dra al­les by tot Debbie se u­nie­ke styl. Die reg­te pa­let is be­lang­rik om dié voor­koms te laat werk; die don­ker, teks­tuur­ry­ke mu­re in die sit- en slaap­ka­mer skep die per­fek­te ag­ter­grond,” voeg Sa­lomé by.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.