Bui­ten­toe

Tuis - - LESERHUIS -

“Ons stoep is vir ons soos ’n ek­stra ver­trek,” sê Ro­sa­lind oor hul ont­span­ne bui­te­kui­er­plek. “Ons le­we bui­te, en met sy lief­li­ke uit­sig­te op die tuin en ber­ge sou dit ’n son­de wees om nie dié ruim­te ten vol­le te be­nut nie.”

Aan­vank­lik was die he­le huis om­ring deur ’n tuin – die paar­tjie het la­ter ’n stoep ag­ter die huis ge­bou wat só ont­werp is dat die kom­buis- en sit­ka­mer­deu­re daar­op oop­maak.

En dit werk goed. Want Ro­sa­lind en Grant ont­haal graag – die breë stoep is ge­sel­lig in­ge­rig met hanglig­te, ban­ke, dag­bed­dens, ’n eet­ta­fel, dien­ta­fels en selfs mat­te. “Ons eet ge­reeld bui­te. Ge­luk­kig verg dit min voor­be­rei­ding: die gras moet net­jies wees, die ta­fel ge­dek en die kus­sings ’n bie­tjie op­ge­pof word,” ver­tel Ro­sa­lind. >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.