Die swem­bad

Tuis - - STOEPE -

Ju­lia en P­hil se swem­bad is heer­lik pri­vaat dank­sy die hoë strui­ke en bo­me. “Ons is om­trent nie be­wus van ons bu­re nie. Hul­le het ge­luk­kig be­lo­we hul­le sal weg­kyk as hul­le ons per on­ge­luk sien skin­ny dip deur die bla­re,” lag sy. “In die ver­sen­gen­de S­tel­len­bos­se so­mer­hit­te swem ons tot saans laat om af te koel en gaan slaap som­mer nog so nat. En as ’n mens in die deel van die swem­bad weg van die stoep is en jy kyk op, sien jy mil­joe­ne ster­re en kan jy jou ver­beel jy is in ’n berg­poel in die mid­del van ’n woud.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.