Ter af­ron­ding

Tuis - - DOENDITSEL­F -

Vul die skroef­ga­te met hout­vul­ler en laat dit goed droog word voor­dat jy al die op­per­vlak­ke glad skuur. Verf en/of sten­sil die stoel­tjie(s) na jou smaak. Jy kan die op­per­vlak­ke be­skerm

deur was bo-oor aan te wend.

A­qua

Ons het Tuis|Ho­me se nu­we verfreeks, Dir­ty Hands Chal­ky Dé­cor Paint, ge­bruik om die stoel­tjies te ver­sier. Die hout het geen voor­be­rei­ding of on­der­laag no­dig nie. As jy klaar ge­verf is, se­ël net met Woodoc An­ti­que Wax

vir ’n mooi af­wer­king. Kyk op blad­sy 128 vir die be­skik­ba­re kleu­re en be­stel­vorm. Ons le­wer by jou huis

af. Vir dié pro­jek het ons die kleu­re on­der ge­bruik:

Me­tal

S­car­let

An­ti­que

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.