’n Gleuf in die sit­plek maak rond­dra mak­lik.

Tuis - - DOENDITSEL­F -

4 Meet en merk die en­te van die gleuf op die sit­plek en boor twee 35 mm-ga­te met die plaat­boor­punt. Ver­bind die ran­de van die ga­te met ’n pot­lood­lyn en saag die gleuf al met die lyn langs uit. • Ont­hou om gids­ga­te te boor. • Laat saag jou pa­ne­le klaar op maat by jou naas­te hout­han­de­laar; dit sal jou taak aan­sien­lik ver­ge­mak­lik.

5 Meet en merk die sleu­tel­gat op al 4 sye van die stoel se ba­sis ( sien skets). Ge­bruik die gat­saag om die sir­kel op die 200 mm-merk uit te saag en vol­tooi die sleu­tel­gat deur op die skuins ly­ne na die sir­kel toe te saag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.