Be­spreek nou

Tuis - - LESERGELEE­NTHEID -

Vir die smul­pa­pe

Leer hoe om Me­di­ter­reen­se geu­re by jou ge­reg­te in te bring met Tuis se kos­re­dak­teur, Jo­hané Neilson, en ge­niet ’n wyn­paar­ses­sie saam met die We­bers­burg-wyn­ma­ker Matthew Van Heerden. Dit sluit ’n gra­tis glas We­bers­burg-MCC-von­kel­wyn in.

Om te be­spreek

Be­stand­de­le

van S­par Kaar­tjies kos R695 per per­soon en sluit

plus al­le ma­te­ri­aal in – en ont­hou, jy vat jou pro­jek saam huis toe wan­neer jy klaar is. Bel Zanél­le Roodt by 021 408 3949 of e-pos za­nel­[email protected]­dia24.co.za met KA­MERS in die on­der­werp­veld; jou be­spre­king sal be­ves­tig word so­dra jou be­wys van be­ta­ling ont­vang is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.