Ta­ke vir el­ke streek

Tuis - - DOENDITSEL­F -

So­mer­re­ën­stre­ke Haal ke­wers wat blom­me vreet met die hand van roos­bo­me af of spuit die roos­bo­me met Lud­wig’s In­sect S­pray of Plant Ca­re. Maak ro­se twee keer per week goed nat, sorg dat daar al­tyd ’n dek­laag oor die bed­dings is, be­mes met Vi­goro­sa en ver­wy­der dooie blom­me. Kaap­se kus­stre­ke Spuit jou ro­se el­ke twee we­ke met Chro­nos of Ro­se Pro­tec­tor as dit steeds re­ën om swart­vlek en dons­skim­mel te voor­kom. Be­mes met Vi­goro­sa en breek hi­bried-teero­se se blom­knop­pe uit vir gro­ter blom­me op lang ste­le.

Maak jou ro­se twee keer per week goed nat, strooi ’n dek­laag om die bed­dings koel te hou, be­mes met Vi­goro­sa en spuit jou ro­se met ’n meng­sel van Chro­nos en Lud­wig’s In­sect S­pray om swam­siek­tes te voor­kom en pes­te in toom te hou. Ver­wy­der dooie blom­me.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.