Sappige hoen­der met vy-en-groen­o­lyf-ta­pe­na­de

Tuis - - ERFENISKOS -

• 6 ont­been­de, vet hoen­der­bor­sies met die vel aan • o­lyf­o­lie • sap van 3 suur­le­moe­ne • o­lyf­o­lie • ek­stra suur­le­moen­sap • heu­ning • ha­ris­sa­pas­ta vir voor­sit skil af en ver­deel in seg­men­te • 500 ml droë swart­vye, vir 20 mi­nu­te in kook­wa­ter ge­week • 125 ml pit­lo­se groen o­ly­we (hou ’n paar vir gar­ne­ring) • ’n hand vol pie­ter­sie­lie, ge­was • o­lyf­o­lie

1

Sit die hoen­der in ’n plas­tiek­bak. Giet ruim o­lyf­o­lie en suur­le­moen­sap oor en ma­ri­neer oor­nag in die yskas.

2 Maak die ta­pe­na­de

Ver­werk die knof­fel, an­sjo­vis, suur­le­moen­skil en -seg­men­te om ’n dik sous te vorm. Voeg die vye, o­ly­we en pie­ter­sie­lie by en pols tot ge­meng. Voeg net ge­noeg o­lyf­o­lie by om die meng­sel glad te maak en die sma­ke te kom­bi­neer. Proe, proe en proe tot­dat dit net reg is.

D­rei­neer die hoen­der en pak dit in ’n oond­bak. Skep ge­noeg ta­pe­na­de oor (die oor­skiet sal tot twee we­ke in die yskas hou;

3

be­dek dit net met ’n bie­tjie o­lyf­o­lie). Giet so­wat 100 ml o­lyf­o­lie oor. Druk ook die sap van ’n hal­we suur­le­moen en ruim heu­ning oor – dit word ’n ba­lans tus­sen soet, sout, en la­ter met die ha­ris­sa, bran­de­rig. Bak in die oond vir 20 mi­nu­te teen 180 °C, en dan on­der die roos­ter­e­le­ment vir 10 mi­nu­te. Laat rus voor­dat jy dit op­sny. Sit voor met ek­stra o­ly­we, ha­ris­sa-pas­ta en ’n ver­skei­den­heid slaaie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.