Wy­ne met ka­rak­ter

Tuis - - ERFENISKOS -

Or­rel­stryk 2015 Sau­vig­non Blanc

Die van die Al­to­na-plaas op P­hi­la­del­phia (R55 by die De Mal­le Meul-wyn­win­kel) is per­fek vir ’n warm so­mers­aand. Die naam kom van ’n ou sê­ding van die plaas se oor­spronk­li­ke ei­e­naar, ou­pa Loub­ser: As als goed gaan, gaan dit “or­rel­stryk”. Be­soek

de­mal­le­meul.co.za.

Die Van Lo­ve­r­en-neef Neil Re­tief sit met trots sy naam op die (van­af R39,99 by die kel­der). Die drui­we vir dié wyn word snags met die hand van ’n en­ke­le win­gerd ge­oes om op­ti­ma­le ryp­heid te ver­se­ker. Ge­niet dié wyn met sy pro­mi­nen­te koe­ja­wel­geur ys­koud saam met pluim­vee, vark of lig­te ver­sna­pe­rings. Be­soek

Neil’s Pick Co­lom­bar 2015

van­lo­ve­r­en.co.za.

Die le­wen­di­ge, soet aar­bei­geur en vrug­ti­ge na­smaak van Gran­de Pro­ven­ce se

(R35 by die kel­der) maak dit ’n won­der­li­ke pas­maat vir lig ge­geur­de see­kos­ge­reg­te en slaaie. Be­soek

An­gels Te­ars Rosé 2015

gran­de­pro­ven­ce.co.za.

Oryx Ka­la­ha­ri De­sert Truf­fle Salt, R135. Be­stel aan­lyn by

gour­met­foods­hop.co.za.

Nou is daar geen re­de om nee dan­kie te sê vir na­ge­reg nie! Miss K Ice C­re­am (in ge­wo­ne en Ban­ting-geu­re) be­vat geen p­re­ser­veer­mid­dels en su­kro­se nie, maar wel ge­kon­sen­treer­de pro­te­ïen en 18 ver­skil­len­de vi­ta­mie­ne en a­mi­no­su­re. Be­stel aan­lyn by hul­le le­wer af.

miss-k.co.za;

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.