WEN!

Tuis - - KERSFEES -

Die Kit­chenAid Chop­per is kom­pak en ge­rief­lik en help jou om in ’n kits vars kos voor te sit. Dit het twee ver­stel­lings: sta­dig vir kap en vin­nig vir fyn­maak – nou kan be­si­ge ou­ers in ’n jap­trap ge­son­de ba­bakos maak! Om­dat die lem vas is, kan jy die in­houd uit­gooi son­der dat dit uit­val, en dank­sy die gat in die dek­sel kan jy net die reg­te hoe­veel­heid o­lie of an­der vloei­stof by­voeg ter­wyl die lem draai. Al die de­le bui­ten die ba­sis is skot­tel­goed­was­ser­vei­lig. Vir nog in­lig­ting, be­soek kit­chenaid.com.

– La­e­ne­se S­mith, Bell­vil­le

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.