’n Pen­guin Rand­om Hou­se Suid-A­fri­ka-ge­skenk­pak van R1 500!

Tuis - - BLOKRAAI#84 -

Be­derf Pa met die S­pring­bok-rug­by-vas­vra deur Pier­re Fran­cois Mas­syn en W­he­re’s Zu­ma? deur Ko­bus Gal­lo­way. Ver­ras Ma met That Gi­rl from No­w­he­re deur Doro­thy Koom­son en Vo­ël­vry deur Piet van Rooy­en. Vir die kin­ders is daar Kat­ja se a­von­tu­re: ’n Sap­pi­ge be­lo­ning deur Julia Ri­ch­man en Lu­lu Bell en die ver­jaars­dag­po­nie deur Be­lin­da Mur­rell. Die jong­men­se kan hul­le ge­niet met Fa­te of Ten deur Pit­ta­cus Lo­re, ses­de in die Lo­rien Le­ga­cies- reeks. En vir die huis is daar Proe die K­lein-Ka­roo deur Be­a­te Jou­bert, ’n kook­boek met in­spi­re­ren­de re­sep­te en de­kor-i­dees. Be­soek pen­guin­books.co.za of rand­om­struik.co.za. Die eer­ste le­ser wie se kor­rek­te blo­kraai ons trek, wen dié Pen­guin Rand­om Hou­se Suid-A­fri­ka-ge­skenk­pak ter waar­de van R1 500! Sien ons kom­pe­ti­sie­re­ëls op blad­sy 128.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.