Vark­sken­kel-en-sam­pi­oen­pas­tei

Tuis - - SA PORK PROMOSIE -

Die lek­ker van ’n pas­tei is dat die vul­sel voor­af be­rei kan word,

wat jou meer kui­er­tyd gee op die dag van die ma­kie­tie.

Ge­noeg vir: 6–8 ruim por­sies

• 2,5 kg vark­sken­kels, in 2 cm-sky­we ge­sny (vra jou slag­ter) • o­lie vir vlak­braai • 2 sel­de­ry­stin­gels, grof­ge­kap • 2 wor­tels, grof­ge­kap • 2 ster­a­ny­se • 2 lou­rier­bla­re • 15 ml kol­jan­der­saad • 15 ml pa­pri­ka • 440 ml bier • 6 re­pe s­pek, ge­kap • 500 g por­ta­bel­li­ni-sam­pi­oe­ne, in kwar­te ge­sny • 1 brand­ris­sie, fyn­ge­kap • 2 knof­fel­hui­sies, fyn­ge­kap • 4 vet preie, ge­kap • so­wat 400 g blaar­deeg (met reg­te bot­ter ge­maak) • 1 ei­er, ge­klits

1 Voor­ver­hit die oond tot 180 °C. Braai die vleis goed bruin in o­lie en skep dit in ’n oond­skot­tel saam met die sel­de­ry, wor­tel, spe­se­rye en bier. Maak dig toe en bak vir min­stens 2 uur. Laat die vleis dan heel­te­mal af­koel in die sous in die oond. 2 Ont­been die vleis en kap fyn – ver­al die vel moet in k­lein stuk­kies ge­kap word. Giet die pan­sous deur ’n sif en ge­bruik dit om die vleis aan te klam. Jy kan die sous met ’n bie­tjie mie­lie­blom op die stoof ver­dik, maar dit is nie no­dig nie. 3 Braai die s­pek se vet uit en braai die sam­pi­oe­ne tot goud­bruin in die­self­de pan. Roer die brand­ris­sie, knof­fel en preie by en braai tot glan­send. Meng die s­pek en groen­te deur die vleis­meng­sel en skep dit in ’n pas­tei­bak; verf die rand van die bak met ei­er. 4 Rol die koue skil­fer­kors­deeg uit en be­dek die vleis daar­mee. Ver­sier dit ver­der met stuk­kies oor­skiet­deeg en sny ’n gaat­jie in die mid­del van die deeg so­dat die stoom kan ont­snap. Verf die deeg met ge­klits­te ei­er en sit die pas­tei in die ys­kas vir so­wat 30 mi­nu­te voor­dat dit ge­bak word. Voor­ver­hit in­tus­sen die oond tot 200 °C. Bak die pas­tei so­wat 10 mi­nu­te, draai dan die oond af na 180 °C en bak die pas­tei vir nog so­wat 30 mi­nu­te of tot­dat die kors goud­bruin en uit­ge­rys is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.