WEN een van twee wegbreke in die Ro­bert­son-val­lei ter waar­de van R40 000!

Twee paar­tjies kan ’n weg­breek in die Ro­bert­son­val­lei ter waar­de van R40 000 ge­niet met die kom­pli­men­te van Van Lo­ve­r­en-fa­mi­lie­kel­der!

Tuis - - KERSFEES -

Die Van Lo­ve­r­en­fa­mi­lie­kel­der wil twee ge­luk­ki­ge le­sers en hul met­ge­sel­le be­derf met ’n on­ver­geet­li­ke wyn-en-ko­s­er­va­ring in die Ro­bert­son­val­lei.

Ons wen­ners gaan vir twee nag­te in die ou­wê­reld­se Mon­ta­gu Coun­try Ho­tel oor­bly, waar hul­le per­soon­li­ke aan­dag sal kry en aand­e­te kan ge­niet met die klan­ke van ’n vleu­el­kla­vier in die ag­ter­grond.

Die ei­e­naar van die ho­tel sal die paar­tjies self op ’n wyn­toer neem in sy klas­sie­ke Ca­dil­lac, met ’n spe­si­a­le kos-en-wyn­pa­ring in die in­ter­na­si­o­naal be­ken­de Van Lo­ve­r­en­proe­lo­kaal as hoog­te­punt. Daar­na kan die wen­ners kies of hul­le ook op ’n kel­der- of tuin­toer wil gaan, of ’n a­sem­ro­wen­de stap­roe­te wil aan­durf.

Om al­les te kroon, sal Van Lo­ve­r­en vyf kis­te wyn van die wen­ners se keu­se, as­ook ’n ver­ras­sings­pak­kie, by hul huis af­le­wer.

En die bo­nus? Die vlug­te na en van Kaapstad is in­ge­sluit!

Be­pa­lings en voor­waar­des

Die kom­pe­ti­sie is net vir Suid-A­fri­kaan­se bur­gers ou­er as 18 jaar. Die wen­ners sal die kos­te van e­ni­ge vlug­ver­an­de­rings self moet be­taal en die prys sluit nie mo­tor­huur in nie. Die prys is nie oor­draag­baar nie en moet bin­ne ses maan­de op­ge­ëis word. Be­spre­king is on­der­wor­pe aan be­skik­baar­heid.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.