Boe­re­kos met flair vir ’n fa­mi­lie in die Baai

Boe­re­kos kry nu­we flair wan­neer die Oost­hui­zens van Port E­li­za­beth vir ’n fa­mi­lie­fees aansit.

Tuis - - KERSFEES - Deur Ma­ri­an van Wyk • Fo­to’s Fran­cois O­ber­hol­ster

Die soet geur van ver­bleik­blom­me

(links van die voor­deur) ver­wel­kom gas­te by Mag­da en Ko­bie se voor­deur. Die kris­mis­ro­se sal ook bin­ne­kort blom. Drie van die vier slaap­ka­mers het ven­sters wat op die bin­ne­hof by die voor­deur uit­kyk. Die dra­ke weers­kan­te van die in­gang is van

die oud­he­de wat die ar­gi­tek Ian K­nig­ht ver­sa­mel het voor­dat hy die huis vir hom en

sy ge­sin ge­bou het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.