OP DIE KAS­SIE

Tuis - - KERSFEES -

• Tuis is nou op die TV! Die de­kor­pro­gram, S­tyl­stryd, is van No­vem­ber op die nu­we VIA-ka­naal (147 op DStv), waar­in as­pi­rant­sti­lis­te teen me­kaar mee­ding om ver­trek­ke mooi te maak. Twee vanv Tuis se ge­reel­de me­de­wer­kers, Ger­ma­rie Bru­wer en Mar­gaux Tait, staan die deel­ne­mers by – en dan be­sluit Tuis se re­dak­sie wie wen. Nu­we e­pi­so­des word el­ke Maan­dag om 17:00 uit­ge­saai. • ’n Hui­sieHu by die see is ’n af­tree­droom wat baie van ons aan die gang hou wan­neer­wa ons ons af­sloof by die werk. Maar vir par­ty is daar­die droom ’n werk werk­lik­heid. On the Be­ach (be­gin 18 De­sem­ber op The Ho­me Chan­nel, ka­naal 176 op DStv) kyk na die ar­gi­tek­tuur en ont­werp van lief­li­ke strand­hui­sestrand in Suid-A­fri­ka. Kom droom saam …

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.