’n Lek­ker pre­sent

Tuis - - KERSFEES -

Stuur jou gas­te huis toe met ’n pre­sent, dis im­mers Kersfees, sê Ma­ri­na se ven­noot, Da­le Nie­haus. Dié plek­mat­jie on­der die bord is ge­maak van oor­skiet­hout en sy ran­de is mooi af­ge­werk. “Daar­na het ons dit na har­te­lus ver­sier met de­ko­ra­tie­we sten­sils, An­nie Slo­an-verf in die kleu­re Pu­re, Bur­gan­dy en F­rench Li­nen en ’n kom­bi­na­sie van An­nie Slo­an Cle­ar Wax en Dark Wax vir afronding. Wan­neer die gas­te teen ou­nag vertrek, maak se­ker elk­een vat een huis toe.”

Die “Kers­boom­pie” op die bor­de be­staan uit ’n groot rooi ap­pel, ’n aar­bei en ’n bos­bes­sie, met ’n plas­tiekster­re­tjie heel bo, al­les op ’n stok­kie ge­ryg. Ge­sond­heid! >>

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.