Vars i­dees

Blom­me ver­gaan, so pluk en ge­niet

Tuis - - PLANT -

• Maak ’n blom­me­kroon Ge­bruik ’n dun haar­band as ba­sis of buig ’n kran­sie van dun draad. Draai dit dan toe met bloe­mis­te­kleef­band. Neem nou jou hi­bis­kus­blom­me een vir een (jy kan ook met ’n bos­sie werk, mits dit nie te swaar is nie) en draai dit met bloe­mis­te­kleef­band aan die haar­band vas soos jy daar­van hou. Werk van een punt af tot by die an­der punt. • Maak ’n Kerskrans Wan­neer jy jou win­gerd­pri­eel snoei, bind die lote met ’n hel­der lint in ’n krans vas ter­wyl dit nog sag is. Dit sal so hard word en dan kan jy dit ver­sier. Ge­bruik bloe­mis­te­kleef­band om hel­der­kleu­ri­ge blom­me aan die krans te heg vir jou Kers­ta­fel, jou tuin­par­ty­tjie, ’n

troue, die blom­me­mei­sie ...

Hi­bis­kus­blom­me is in baie ver­skil­len­de kleu­re te kry, ver­al ska­ke­rings van o­ran­je, geel, rooi, pienk en wit. Die blom­me is en­kel of dub­bel. Kul­ti­vars van Hi­bis­cusro­sa-si­nen­sis met hul spog­ge­ri­ge blom­me is ver­al ge­wild.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.