Ja­nu­a­rie-f­lit­se

Tuis - - GEREELD -

Voor­spoe­di­ge nu­we jaar! 1: 1–10: Die Im­pe­ri­al Ice S­tars is te­rug in die Te­a­tro by Mon­te­ca­si­no in Jo­han­nes­burg met S­wan La­ke on Ice. Dié keer spog hul­le met ’n nu­we pro­duk­sie en uit­rus­tings, as­ook op­win­den­de nu­we cho­re­o­gra­fie. Kaart­jies kos R100–R400 by com­pu­tic­ket.com. Ska­kel 0861 915 8000. 1–17: Kom ver­won­der jou aan die Di­no­sou­rus-eks­po by The Pa­vi­li­on-in­ko­pie­sen­trum in Dur­ban. Kaart­jies by com­pu­tic­ket.com kos R95 vir vol­was­se­nes en R65 per kind tus­sen twee en 14 jaar oud. Ska­kel 031 265 0558 of e-pos in­[email protected]­di­noex­po.com. 2: Ge­niet plaas­li­ke geur met die Kaap­se Klop­se as mu­si­kan­te, san­gers en dan­sers in die stra­te van Dis­trik Ses en die stads­kern bal­jaar. 13 & 27: Die S­tel­len­bosch Street Soi­rees vind tot ein­de Maart twee keer per maand plaas. Dis ’n le­wen­di­ge straat­par­ty­tjie met gour­met­hap­pies van plaas­li­ke eet­plek­ke en lek­ker mu­siek deur plaas­li­ke kuns­te­naars. Ska­kel 021 886 4310 of be­soek wi­ne­rou­te.co.za. 16: Lê weg by die Bur­ger Fe­s­ti­val by die Ha­mil­ton-rug­by­klub in Kaap­stad. Kaart­jies is be­skik­baar by quicknet.co.za; sien fla­vour­ful.co.za.

Fe­bru­a­rie-uit­ga­we van Tuis op die rak­ke. 18: 21–25: Ge­niet die lek­ker so­mer­weer by die Wolf­kop Wee­ken­der-mu­siek­fees in die Citrus­dal-val­lei; daar is so­veel te doen: Jy kan swem, vis­vang, in ’n ka­no vaar, stap, s­ter­re­kyk, vo­ël­skyk en braai. Kaart­jies kos tus­sen R550 en R1 450 vir die he­le na­week en is be­skik­baar by quicknet.co.za. Be­soek wolf­kop­wee­ken­der.co.za. 28–31: Kies koers S­wel­len­dam toe vir ’n heer­li­ke fees, Up the C­reek 2016. Ge­niet le­wen­de mu­siek, ko­me­die en ’n fees­te­li­ke at­mos­feer. Na­week­kaart­jies kos R900 (geen on­der-18’s). Sien upt­he­creek.co.za. 30: Skud jou ve­re reg vir die 39ste J&B Met op die Ke­nil­worth-ren­baan in Kaap­stad met die te­ma “Ma­de for the Mix”. Kaart­jies is be­skik­baar by com­pu­tic­ket.co.za of be­soek be­lug­a­hos­pi­ta­li­ty.co.za vir be­son­der­he­de. 31: Word een met die na­tuur in die Sa­ni-pas (op die grens van Le­so­tho) ty­dens ’n veld­blom-wan­de­ling. Kaart­jies kos R400 vir ’n 90-mi­nu­te-stap­pie en sluit ver­voer tot bo-op die pas in. Ska­kel 033 702 0330 vir be­spre­kings, of e-pos in­[email protected]­ni­lod­ge.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.