Win­kels toe!

Tuis - - GEREELD -

Kui­er jy dié va­kan­sie op die Tuin­roe­te? Gaan loer dan in by Al­le­gaar­tjie, ’n ou­li­ke kof­fie­kroeg en ge­skenk­win­kel by Hoof­weg-Wes 165 op S­til­baai. Hier kry jy al­les van kuns­wer­ke en skoe­ne tot kle­re, kos en ge­sken­ke. Ska­kel 028 754 3299.

Wey­landts het ’n nu­we in­te­ri­eur­ont­werp­af­de­ling ge­naamd Wey­landts S­pa­ces. Hier help skep ’n hoogs be­kwa­me en pro­fes­si­o­ne­le span ont­wer­pers pas­ge­maak­te in­te­ri­eurs en meu­bel­stuk­ke on­der lei­ding van A­dam Court vir van be­sig­he­de tot huis­ei­e­naars. Be­soek...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.