Lo­cal is lek­ker

Tuis - - GEREELD -

In Skep ’n tuis­te: 75 de­kor- en leef­styl­pro­jek­te (R220, S­truik Leefstyl), gee die ge­reel­de Tuis-me­de­wer­kers Ger­ma­rie Bru­wer en Mar­gaux Tait al­le­daag­se i­tems ’n styl­vol­le kin­kel. Van o­plos­sings vir bêreplek tot verf­teg­nie­ke – hul plan­ne sal jou huis op­kik­ker.

Vang die oog met dié speel­se Con­ser­va­to­ry Mi­ni­a­tu­re Hou­se (56 x 35 x 35 cm, R600) van El­sje De­signs – net die plek vir ’n plant of blom­me! Sien el­sje.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.