koop nóú jou kaart­jies!

Tuis - - TY VIR ONTSPAN -

Jy kan dit kry by www.30days.co.za of by Com­pu­tic­ket. Jou kaart­jie gee jou vol­le toe­gang tot twee me­ga-ver­hoë, waar el­ke dag de­mon­stra­sies deur ken­ners en an­der op­win­den­de ge­beu­re aan­ge­bied word. Dis ’n kans wat jy móét aan­gryp – kom ont­moet die kos­men­se wat jy so ge­trou volg, as­ook ’n he­le paar kos-ce­lebs! Dit gaan vet pret wees, su­per­in­spi­re­rend en ón­moont­lik om mis te loop! Ons kan nie wag om jou daar te sien nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.