Só kry jy ’n in­ge­leef­de voor­koms

Tuis - - TY VIR ONTSPAN -

Mi­cha­el Street van S­tret­ford Hol­dings, wat baie van die Tur­ners se meu­bels ge­maak het, ver­tel hoe jy die huis­li­ke ge­voel kan skep wat S­ha­ron en Mic­key vir hul nuut op­ge­knap­te huis wou hê: Her­win Her­ge­bruik ver­weer­de ma­te­ri­aal soos bou­hout of stei­er­plan­ke. Die na­tuur­li­ke ver­we­ring weens die bou­pro­ses skep won­der­li­ke kon­tras met vars, nu­we op­per­vlak­ke soos ’n wit se­ment­vloer.

Af­wer­king Min me­ta­le vaar goed langs die kus; daar­om is vlek­vrye staal dik­wels die eer­ste keu­se. Maar ek ver­kies ge­gal­va­ni­seer­de staal om­dat dit gou ver­dof en ver­weer lyk son­der dat sy kor­ro­sie­be­sker­ming in die slag bly. Die mat teks­tuur gee ’n sag­ter voor­koms.

Her­ge­bruik Ek het ’n staal­lood­gie­ters­pyp ge­bruik om die voor­deur se hand­vat­sel te maak en dit toe aan die na­tuur oor­ge­laat om die pa­ti­na te gee. Die hand­vat­sel lyk heel­te­mal tuis op die deur om­dat jy kan sien wat dit eers was én sy nu­we doel ver­staan.

Kleur Ons het ver­skil­len­de gry­se by ’n dof­wit ba­sis­verf ge­voeg en die laag­hout­meu­bels daar­mee ge­kleur­was vir ’n nerf-af voor­koms. Van die meu­bels se ge­gal­va­ni­seer­de ra­me is ’n ruk lank bui­te ge­los om te ver­weer.

Los dit net so Die bin­ne- en bui­te­deu­re is ge­maak van grof­ge­saag­de ei­ke­hout­plan­ke, met ver­steek­te laag­hout vir sta­bi­li­teit hier aan die kus. Dit lyk dus nie as­of dit in ’n fa­briek ge­maak is nie.

S­ha­ron het die kof­fie­ta­fel uit twee pa­let­te van Mic­key se ver­sprei­dings­on­der­ne­ming ge­maak deur net wie­le on­der­aan te sit. Die eet­ka­mer­ta­fel is deur ’n Tuis-voor­blad uit 2012 ge­ïn­spi­reer; S­ha­ron het So­me­thing Old ge­vra om iets soort­ge­lyks vir haar te...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.