Die stoep se op­knap

Tuis - - TY VIR ONTSPAN -

Dié la­pa-kui­er­ver­trek, nog een van S­ha­ron se guns­te­lin­ge, was so neer­druk­kend (inlas) dat sy be­sluit het om hel­der kleu­re in te span en dit só op te vro­lik. Ty­dens die op­knap is die ou af­dak ver­wy­der. ’n Nu­we staal­struk­tuur is ge­bou vir die sink­dak wat nou die he­le vloer be­dek, maar nog ven­ti­la­sie deur­laat en ’n bui­te­ge­voel skep. ’n Hout­dek is bo-oor die ou bak­steen­vloer ge­lê. S­ha­ron het die de­kor vir dié ruim­te met ver­loop van tyd saam­ge­stel met meu­bels wat sy ’n nu­we baad­jie ge­gee het – soos die ou sit­ka­mer­stel wat sy laat her­stof­feer het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.