Hoof­ver­an­de­rin­ge

Tuis - - DEKOR -

• ’n Bou­er het ’n nu­we fon­da­ment ge­gooi en die vloer ge­lig so­dat die stoep ge­lyk met die kin­der­ka­mers is. • ’n Hout­struk­tuur is ge­bou om die nu­we dak te on­der­steun. • Sink- en deur­sig­ti­ge plas­tiek­pla­te is ge­bruik om die stoep te be­dek so­dat die huis lig en warm bly, selfs in die win­ter. • And­rea het ska­du­lap on­der die deur­sig­ti­ge pla­te ge­hang, wat die erg­ste son­lig uit­hou en die stoep koel hou in die so­mer. • Die mu­re en vloe­re is wit ge­verf om die ruim­te gro­ter te laat voel; sag­te blou is op die fo­kus­mu­re aan­ge­bring. • And­rea het haar ou gei­ser in ’n kag­gel­tjie om­skep so­dat sy die stoep in die win­ter ook kan ge­bruik. • Pas­ge­maak­te bui­te­blin­dings is ge­ïn­stal­leer om die stoep teen wind en re­ën te be­skerm, wat be­te­ken die meu­bels kan heel­jaar bui­te staan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.