Dol­lie dit op

Ge­bruik ou blik­kies en dief­we­ring, en maak ’n tref­fen­de ver­ti­ka­le tuin.

Tuis - - DOEN DIT SELF - Deur Shelly Bergh • Foto’s Fran­cois O­ber­hol­ster

1 Ge­bruik die ha­mer en spy­ker om drei­ne­rings­ga­te on­der­in die blik­ke te maak.

2 Vul die on­der­ste deel van die blik­ke met drei­ne­rings­klip­pe. 3 Gooi pot­grond in. 4 Sit ’n plant in el­ke blik en gooi nog pot­grond in. Druk dit ste­wig vas.

5 Maak die blik­ke met die ka­bel­strop­pe aan die dief­we­ring vas; ge­bruik die tang om dit sty­wer te trek en k­nip die ek­stra stuk­kie met die draad­knip­per af.

PROJEKGIDS Har­de werk 1/10 Vaar­dig­heids­vlak 1/10 Tyd no­dig 1 uur

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.